Palme d'Or
| ||
Die Palme d'Or wat in 1979 aan Apocalypse Now toegeken is. | ||
Toegeken vir | Uitmuntendheid in die rolprentbedryf | |
Borg | Cannes-rolprentfees | |
Land | Frankryk | |
Datum | Jaarliks einde Augustus tot begin September | |
Eerste toekenning | 1955 | |
Webtuiste | festival-cannes.com |
Die Palme d'Or (IFA: palm(ə) dɔʁ; Afrikaans: "Goue Palm") is die hoogste prys wat op die Cannes-rolprentfees toegeken word.[1] Dit is in 1955 deur die organiseerders ingestel en het die Grand Prix du Festival International du Film (1939 tot 1954) vervang.[2]
In 1964 is dit weer deur die Grand Prix du Festival vervang[3] voor dit in 1974 heringestel is.